Ron Howard

Ron Howard
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ronald William Howard
Geboorte 1 Maart 1954 (1954-03-01)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4; insluitende Bryce Dallas Howard en Paige Howard
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1956–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ron Howard (gebore 1 Maart 1954) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Apollo 13 (1995), A Beautiful Mind (2001), en Frost/Nixon (2008), en in die televisiereeks Arrested Development (2003).


Developed by StudentB